Wateranalise

Analise Resultate mg / liter    Loskopdam Loskopkanaal #Klas I
(aanbevole
operasionele limiet)
#Klas II
(maks toelaatbaar
vir beperkte tydperk)
Totale Opgeloste Vastestowwe 260 262 < 1 000 > 1 000  -  2 400
Vastestowwe in Suspensie 21.6  4.4    
Nitrate & Nitriete as N 0.26 0.32 <  10 >  10  -  20
Chloride as Cl 15.0 15.0 < 200 > 200 - 600
Totale Alkaliniteit as CaCO3 50.0 53.0    
Fluoride as F 0.26 0.26 <  1.0 > 1.0  -  1.5
Sulfate as SO4 125 118 < 400 > 400 - 600
Totale Hardheid as CaCO3   137 139    
Kalsium Hardheid as CaCO3 68 69    
Magnesium Hardheid as CaCO3 69 70    
Kalsium as Ca 27.3 27.6 < 150 > 150 - 300
Magnesium as Mg 16.7 16.9 <   70 >  70 - 100
Natrium as Na 19.2 19.7 < 200 > 200 - 400
Kalium as K 4.27 4.63 <   50 >   50 - 100
Yster as Fe < 0.01 < 0.01 < 0.20 > 0.20 - 2.0
Magnesium as Mn < 0.01  0.13  < 0.10  > 0.10 - 1.0
Geleibaarheid by 25º C in mS/m 38.1 38.3  < 150  > 150 - 370 
pH-Waarde by 25º C 7.45 7.25  5.0 - 9.5  > 4.0 - 10.0 
pHs by 21º C 7.97 7.96     
Langelier Versadigings Indeks -0.52 -0.71    
Turbiditeit as N.T.U. 6.3 5.0 < 1 > 1 - 5
Aluminium as Al < 0.01 < 0.01       < 0.30 > 0.30 - 0.50
#SANS Standaarde - 241 (2005)

Alle swaarmetaal-analises is uitgevoer met gefiltreerde monsters.
Toetse gemerk met 'n asterisk (*) is nie SANAS geakkrediteer nie.
Die resultate is alleenlik van toepassing op items getoets.

 

Kwaliteitbheer-Kontrole    
Katioon Balans 3.68 3.75
Anioon Balans 4.06 3.98
% Verskil -4.9 -3.0
Gemete TDS 260 262
Berekende TDS 239 236
Limiete > 1.0 - < 1.2 1.1 1.1
Berekende TDS / E.C. (0.55 - 0.70)  0.6 0.6 

Loskopdam is 'n gesamentlike gewig & boog tipe dam geleë op die Olifantsrivier, naby Groblersdal, Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is in 1939 gestig en is in 1979 opgeknap Die dam is geleë in die Loskop Dam Nature Reserve en dit dien hoofsaaklik vir besproeiingsdoeleindes.